“Mishandelde diere en diere wat weggegooi word is aan die toeneem in ons gemeenskap. Elkeen van hierdie diere soek net ‘n tweede kans in ‘n huis waar hulle liefde en aandag sal ontvan ...
Talle van hierdie diere ontvang wel sorg op ’n informele manier, volgens Wellbeing International – een van die organisasies wat data vir die projek gelewer het. Een so ’n organisasie wat dit ...
Verskeie spanne waarnemers het oor die grysvlaktes van die Namibwoestyn vanaf die kus tot die groot platorand meer as 2 300 waarnemings van plante, diere (buiten honde en katte) en ligene aangeteken.