Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Pogings om die vraag deur die biobrandstofmark te stimuleer, het ook misluk, wat die sorghumindustrie verder in die knyp laat. Die ekonomiese realiteit dryf boere om meer winsgewende gewasse soos ...
President Cyril Ramaphosa het sy werksaamhede by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos in Switserland gister op ‘n optimistiese noot afgesluit. Ramaphosa sê sy besoek aan die forum was produktief en ...
Die droë toestande het die ekonomiese waarde van grond in gebiede soos Mier, Kenhardt, Williston, Brandvlei en Loeriesfontein ingrypend beïnvloed. Navorsing deur die Universiteit van Kaapstad toon dat ...
Niger, Mali en Burkina Faso het die Alliansie van Sahel-state gestig, nadat hulle uit die ekonomiese blok van Wes-Afrika, Ecowas, onttrek het. Die gesamentlik mag bestaan uit vyfduisend troepe.