Hy sê ’n skoon erf sal minder slange lok omdat daar minder knaagdiere op die werf sal ronddwaal. Waterplekke, soos fonteine of swembaddens, kan ook slange lok – veral op warm dae wanneer die slange ...