DIE familie van ’n Germiston-man wat skuldig bevind is aan die moord op sy ouers en suster, sê hy moet lewenslange tronkstraf opgelê word. Die Johannesburgse-hooggeregshof het Dinsdag Eugene Botha ...
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ’n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Wil jy dalk ’n woord in die WAT, of selfs een wat nog ...
Liedjies soos 'Mis Eet Slaap Herhaal' deur Demi Lee Moore, 'Af en Af' deur Kurt Darren, 'Foto's' deur Dodo Nyoka, en 'My Alles' deur Bobby van Jaarsveld is almal deur Oberholzer geskryf.
Len Muller vertel oor TikTok-sensasie ‘Soos ’n engel’: Ek het dit geskryf vir my vrou’ Angelique Gerber vertel ... want in ’n oogwink verander alles’ ‘Klein paradys’ se Maggie maak haar hart oop oor ...
Op die video kan daar gesien word hoe van die varke in die pad lê. ’n X-verbruiker, Mavula Kuvaliwe, het geskryf: “Ek haat dit om ’n lorrie agter my te sien as ek op daai pad ry.” Nog ’n verbruiker, ...
Hierdie groep se kurrikulum moes byvoorbeeld verkort word. “Ongeveer 97% van die leerders wat in 2024 vir gr. 12 ingeskryf het, het uiteindelik die eindeksamen in 2024 geskryf. Soos die protea, lyk ...