Vaaldam staan nou op 107,43% met invloei gemeet teen 216,45 kubieke meter per sekonde. Uitvloei by Bloemhofdam word ook gelydelik verhoog en sal uitvloei vanaf 10:00 vanoggend 400 kubieke meter per ...
Een sluis sal om 12:00 vanmiddag by Vaaldam oopgemaak word om die uitvloei op tussen 110 en 130 kubieke meter per sekonde te bring, afhangend van die watervlak. Die situasie sal gemonitor word en ...