Die liggaam van ‘n 58-jarige man is in die see by Voëlklip naby Heroldsbaai in die Wes-Kaap gevind. Volgens die polisie was lede van die plaaslike wetstoepassingsagentskap op patrollie toe hulle die ...
Die polisie onderoek twee sake van moord. Die liggaam van ‘n 58-jarige man is in die see by Voëlklip naby Heroldsbaai in die Wes-Kaap gevind. Die Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, Chris Spies, sê lede ...