Die Suid-Kaapse polisie vra die publiek se hulp om ’n man uit te ken wie se liggaam uit die brandersone by Plettenbergbaai gehaal is. Plettenbergbaai se NSRI-span is vroeg Dinsdagmiddag (18/3) ...
Die laaste ding wat inwoners in hul woonbuurt wil hê, is ‘n riool walm wat rondhang. Ongelukkig is dit ‘n nare en gereelde ervaring vir die Krugersdorp-Wes gemeenskap. • Lees ook: Iets lek ...
Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê alle aanbevelings in die finale verslag oor die George-geboueramp sal geïmplementeer word. Vier-en-dertig mense is dood en verskeie beseer ...
‘n Twee-en-twintigjarige mansstudent is dood en nog tien is beseer nadat ‘n vermeende dronk taxibestuurder in die vroeë oggendure by die Nelson Mandela Universiteitskampus in Gqeberha in die Oos-Kaap ...
JOSHLIN Smith (7) is nie die dag van haar verdwyning by die huis gehou omdat sy siek is nie, maar omdat haar en haar sibbe se skoolklere vuil was. Die nuwe feite het op die derde dag van die verhoor ...
Amoré de Bruyn (10) en Likayla Voster (9). Amoré de Bruyn (10) en Likayla Voster (9) is maats wat saam akrobatiese kunste wil bemeester. Hulle het aan die Randfontein Herald vertel hoekom die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果