Die Putco busmaatskappy sê hy gaan vandag voort met sy bedrywighede ondanks grootskaalse plundering wat deur die nag by sy depots in Mpumalanga voorgekom het. Verskerpte veiligheidsmaatreëls is ...
President Cyril Ramaphosa en sy Rwandese eweknie, Paul Kagame het in ‘n telefoongesprek oor die verslegtende situasie in die Demokratiese Republiek die Kongo saamgestem dat vredessamesprekings moet ...
Die president van Rwanda, Paul Kagame, sê Suid-Afrika is nie in die posisie om as vredemaker of bemiddelaar in die Demokratiese Republiek die Kongo op te tree nie, en waarsku dat Rwanda gereed is vir ...
Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, het die Lebowakgomo-burgersentrum in Limpopo verlaat omdat die organiseerders van ‘n byeenkoms nie die vereiste Covid-19-protokol nagekom het nie. Ramaphosa sou die ...
Die departementshoof van die Vrystaatse departement van Behuising, Nthimose Mokhesi, se getuienis voor die kommissie van ondersoek na staatskaping is uitgestel tot ‘n datum wat later bepaal sal word.
Die Oos-Kaapse Departement van Onderwys ondersoek ‘n moontlike voorval van vergiftiging, nadat 77 leerlinge van die Nkangala-senior sekondêre skool in Port St Johns in die hospitaal opgeneem is. Die ...
Die polisie in Noordwes het op dwelms ter waarde van 37 miljoen rand by die grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana naby Zeerust beslag gelê. Die provinsie se departement van gemeenskapsveiligheid sê ...
Die Oos-Afrika Gemeenskap het ‘n beroep op alle partye in die Demokratiese Republiek die Kongo gedoen om vyandelikhede te staak en humanitêre toegang te verleen aan diegene wat geraak is deur gevegte ...
Drie vermeende aanhitsers van die afgelope week se gewelddadige onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng is nou in aanhouding en sal binne die volgende paar dae in die hof verskyn. Hulle is nie deel van ...
Meer as 2-duisend Covid-19-verwante sterftes is die afgelope week in die land bevestig wat die totale dodetal op 69-duisend-75 te staan bring. Volgens die jongste syfers van die Nasionale Instituut ...
Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het die belangrikheid van sielkundige berading vir gesondheidwerkers beklemtoon en sê hul geestesgesondheid te midde van die coronavirus-pandemie moet aandag ...
‘n Vermeende renosterstroper is in die Krugerwildtuin doodgeskiet en nog vier is in hegtenis geneem. Die woordvoerder van SANParke, Ike Phaahla, sê die vermeende stropers het die naweek in ...