Die Putco busmaatskappy sê hy gaan vandag voort met sy bedrywighede ondanks grootskaalse plundering wat deur die nag by sy depots in Mpumalanga voorgekom het. Verskerpte veiligheidsmaatreëls is ...
President Cyril Ramaphosa en sy Rwandese eweknie, Paul Kagame het in ‘n telefoongesprek oor die verslegtende situasie in die Demokratiese Republiek die Kongo saamgestem dat vredessamesprekings moet ...
Die president van Rwanda, Paul Kagame, sê Suid-Afrika is nie in die posisie om as vredemaker of bemiddelaar in die Demokratiese Republiek die Kongo op te tree nie, en waarsku dat Rwanda gereed is vir ...
Die polisie in Noordwes het op dwelms ter waarde van 37 miljoen rand by die grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana naby Zeerust beslag gelê. Die provinsie se departement van gemeenskapsveiligheid sê ...
Die Oos-Afrika Gemeenskap het ‘n beroep op alle partye in die Demokratiese Republiek die Kongo gedoen om vyandelikhede te staak en humanitêre toegang te verleen aan diegene wat geraak is deur gevegte ...
Die DA-leier John Steenhuisen het te velde getrek teen President Cyril Ramaphosa omdat hy nie sy vennote in die Regering van Nasionale Eenheid geraadpleeg het oor die Onteieningswet nie. Steenhuisen ...
Die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sal more ‘n buitengewone beraad in Harare in Zimbabwe hou om die situasie in die Demokratiese Republiek die Kongo te bespreek. Dit volg nadat SAOG-magte ...
Werkskepping, volhoubare energie en die dood van Suid-Afrikaanse soldate in die DRK is van die kwessies op die agenda vir die eerste kabinetslekgotla van die jaar, wat vanmmiddag in Pretoria begin.
‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag, Siphiwe Dlamini het toegegee dat die land se soldate wat as deel van die SAOG-magte in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, nie voldoende ...
Die Withuis het ‘n uitvoerende bevel wat federale hulpverlening in Amerika soos toelaes en lenings van honderde miljard dollar vir 90 dae opgeskort het, teruggetrek. ‘n Regter het eergister ‘n ...
‘n Ondersoek het begin na die gisternag se voorval waarin sowat 47 Putco busse by depots in Mpumalanga aan die brand gesteek is. Twee werknemers is in die gewelddadige aanvalle beseer. Die aanvalle ...
Die polisie in Mpumalanga het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met meer as 50 Putco-busse wat Maandagaand in die Nkangala-distrik aan die brand gesteek is. ‘n Groep gewapende aanvallers in ...