“Ek sterk goed aan en is steeds by die ondersoek betrokke.” Só sê kommissaris Nelius Becker, die hoof van die Namibiese polisie se Instituut vir Forensiese Wetenskap (NPFSI), nadat hy Sondag albei sy ...
Na al die politieke toutrekkery, ooreenkomste en beraadslaging, het die president in Desember geproklameer dat die volle wet in werking gestel word.
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Daar is twee weke van die Nuwejaar verby en van my lysies het niks gekom nie. Ek onthou ‘n uiteet saam met Ma en ‘n date night saam met Johan. Daar was ‘n herdenkingsdiens-braai in Brakpan ...
Gautengse skole het ’n slaagkoers van 88.41% in die matriekeksamen behaal – die beste prestasie sedert 1995 met ’n 3% verbetering bo die 2023-slaagsyfer. Drie distrikte in Gauteng het in die ...
Ma rus” – almal heeltemal “Tevrede”, want ons is mos op ons “Happy Place” in ons “Huisie By Die See”. “Armoede” en sommer “Spyker se Gat” ook, hierdie plekkie is “Ons S’n” waar ons so “Ietsiemeer” van ...