Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
n Video waarin matrieks van Potchefstroom Gimnasium die nuwe gr. 8’s se voete was, maak opslae. Die video, wat op die skool se Facebook en Instagram gedeel is, is reeds meer as 1,8 miljoen keer gekyk.
Die leerlingraad het dié optrede met die Bybelse daad waarin Jesus Sy dissipels se voete gewas het, vergelyk. “In die Bybel word ook na die nederige daad om iemand se vuil voete te was ...
of Maria wat Jesus se voete salf vir Sy begrafnis. (ii) Gelowiges se inspanning en ywer word gedra deur die liefde. Hulle vra eendag vir ’n dame wat verskriklik hard werk aan ’n rok.