Uitvloei by die dam is verhoog na 240 kubieke meter per sekonde. Invloei by Vaaldam was vanoggend gemeet op 239,86 kubieke meter per sekonde. Vaaldam staan nou op 106,52% en is 14,2mm reën in die ...
Ses kleppe is Dinsdag by die Vaaldam oopgedraai om die watervlak te help stabiliseer nadat ’n enkele sluis verlede week ...
Vaaldam staan nou op 107,43% met invloei gemeet teen 216,45 kubieke meter per sekonde. Uitvloei by Bloemhofdam word ook gelydelik verhoog en sal uitvloei vanaf 10:00 vanoggend 400 kubieke meter per ...
Die dam se vlak is op 98,99%, en in ooreenstemming met die departement se vloedbestuursplan word 61,2 kubieke meter per sekonde (m³/s) deur vyf kleppe vrygelaat om ’n balans tussen invloei en uitvloei ...