Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
DIE Valke vra die publiek se hulp in die opsporing van ’n verdagte wat in verband met ’n transitorooftog gesoek word. Lt.kol. Siyabulela Vukubi, ’n Valke-woordvoerder, sê die man word deur dié elite ...
PRAGFOTO’S: ‘Binnelanders’ se Tertius en Tracy se sprokiestroue! ‘Binnelanders’ se Petro vertel: ‘Jy moet in die oomblik leef, want in ’n oogwink verander alles’ Angelique Gerber vertel: ‘Ek het ...
’N 36-JARIGE man is op 9 Januarie in hegtenis geneem nadat hy na bewering drie seuns tussen die ouderdom van 15 en 17 jaar ontvoer het. Die slagoffers is almal van Dimbaza in die Oos-Kaap. Lt.kol ...
In September 2024 het die model en TV-aanbieder, Marciel Hopkins, aangekondig dat haar reis as die aanbieder van die gewilde maatsoekreeks, 'Boer Soek 'n Vrou', tot 'n einde kom. Nou is Hopkins ...