Die Departement van Verdediging het bevestig dat die liggame van die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, vandag na Suid-Afrika teruggebring sal word.
‘n Ses-en-dertigjarige polisiebeampte is buite Lebowakgomo in Limpopo doodgeskiet. Die provinsiale polisiekommissaris, Thembi Hadebe, sê George Modiba is vanoggend doodgeskiet toe hy by die werk ...
Die polisiekommissaris in Limpopo, Thembi Hadebe het die inhegtenisneming van twee polisiebeamptes van Phalaborwa verwelkom, en sê dit sal help met die stryd teen korrupsie in die provinsie. Die ...
Sommige lede van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Verdediging dreig om druk uit te oefen vir ‘n kommissie van ondersoek na die ontplooiing van Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese ...
Die EFF het president Cyril Ramaphosa skerp gekritiseer nadat hy vroeër vandeesweek telefonies in gesprek was met die miljardêr Elon Musk, wat as raadgewer vir die Amerikaanse president, Donald Trump ...
Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê sy departement sal al die beoogde regsoptredes teen die jongste COVID-19-inperkingsregulasies teenstaan. Hy sê die regering het ‘n mandaat om lewens en ...
‘n Man is in Mitchell’s Plain op die Kaapse Vlakte doodgeskiet in ‘n voorval wat vermoedelik met bendegeweld verband hou. ‘n Polisiewoordvoerder, FC van Wyk sê die slagoffer het met ‘n ander man ...
Soms bejammer ʼn mens jouself as resensent omdat jy enduit deur A BAD MOMS CHRISTMAS moet worstel. Dis ʼn rolprent wat wemel van stereotipes, swak taalgebruik, laster en moedswillige en geforseerde ...
Eenduisend driehonderd twee en sewentig nuwe gevalle van die coronavirus is in die jongste verslagperiode aangemeld. Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het in ‘n verklaring gesê daar is tans ...
‘n Vrou is dood en verskeie ander mense is gewond toe hulle in kruisvuur beland het tydens ‘n transitorooftog op die N2 in Durban naby die sementfabriek. Die transitovoertuig is blykbaar van die pad ...
Die brandstofprys styg om middernag aansienlik. Die Departement van Petroleum en Minerale bronne het bevestig dat alle grade petrol met 82 sent ‘n liter styg, terwyl diesel tussen een-rand-een-sent en ...
Die KwaZulu-Natalse polisie het een verdagte in hegtenis geneem in verband met ‘n transito-roof vanoggend op die N-2 naby die sementfabriek in Durban. Twee veiligheidswagte is aangerand en van hul ...