Die voormalige bestuurshoof van Transnet, Siyabonga Gama, ontken dat die Guptas in 2016 betaal het vir hom om vir twee nagte by die Oberoi Hotel in Doebai tuis te gaan. Die Staatskapingskommissie hoor ...
Die landbouorganisasie, Saai, sê een van die grootste risiko’s vir grondeienaars is die grondeis-status van plase. Saai se voorsitter, Theo de Jager, sê 27 jaar ná die oorspronklike sperdatum vir ...
Die president van Rwanda, Paul Kagame, sê Suid-Afrika is nie in die posisie om as vredemaker of bemiddelaar in die Demokratiese Republiek die Kongo op te tree nie, en waarsku dat Rwanda gereed is vir ...
Die polisie in Noordwes het op dwelms ter waarde van 37 miljoen rand by die grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana naby Zeerust beslag gelê. Die provinsie se departement van gemeenskapsveiligheid sê ...
Die Oos-Afrika Gemeenskap het ‘n beroep op alle partye in die Demokratiese Republiek die Kongo gedoen om vyandelikhede te staak en humanitêre toegang te verleen aan diegene wat geraak is deur gevegte ...
Die Withuis het ‘n uitvoerende bevel wat federale hulpverlening in Amerika soos toelaes en lenings van honderde miljard dollar vir 90 dae opgeskort het, teruggetrek. ‘n Regter het eergister ‘n ...
Die polisie in die Oos-Kaap stel ondersoek in na bewerings dat polisielede by die Madeira-polisiestasie in Mthatha omkoopgeld ontvang om dokumente te waarmerk. Die slagoffers beweer dat daar ...
Die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet, Casac, het die onlangse hofuitspraak rakende die Ingonyama-trust se huurkontrakte as ‘n reuse oorwinning vir groot getalle landelike ...