Kobie van Breda is die afgelope 40 jaar doenig in die landboumasjienerie-bedryf. Hy het wye internasionale draaie geloop, met stories oor uiteenlopende kulture. Dis sy liefde vir landbou en ...
Een persoon is dood en een is in ‘n kritieke toestand na ‘n botsing tussen twee vragmotors en ‘n insleepvoertuig op die N3 naby Shongweni buite Durban. Die woordvoerder van KwaZulu-Natal se ...
Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het gevra dat die verbod op kosprodukte wat kannabis bevat, omgekeer word. Meyer sê die nuwe verbod gaan die ...
Braai 2 uie en tamatie in pan. Haal uit. Braai boerewors in pan tot gaar. Voeg tamatie- en uiemengsel by. Laat dit stadig prut. Voeg klein bietjie water by, asook Bisto na smaak. Voeg tamatiepasta by.
Pak die bestanddele as volg in die pot voordat jy dit op die vuur sit: Gooi die olie in die pot. Sny die wors in eetbare stukke en sit onder in pot. Voeg sampioene by en dan die aartappels en die ...
DIE PRO gaan oor ʼn branderryer (die uitstekende Edwin van der Walt) wat sy beste vriend (ʼn knap Viljé Maritz) in die see verloor. Dit kyk na hoe Tertius hiermee vrede maak. Die regisseur André Velts ...
Die voormalige Zimbabwiese swemmer, en huidige minister van Sport in Zimbabwe, Kirsty Coventry, is verkies as die hoof van die Internasionale Olimpiese Komitee. Coventry het in haar swemloopbaan sewe ...
Die burgerregtegroep AfriForum sê hy verwelkom die kennisgewing aan polisiebeamptes in die Noord-Kaap om ‘n instruksie te ignoreer dat alle amptelike dokumente in die provinsie voortaan slegs in ...
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van moord ondersoek word, nadat ‘n man vanoggend voor die Cillié-hoërskool in Gqeberha doodgeskiet is. Volgens die polisie was die 47-jarige man ‘n ...
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se gewese ambassadeur in die VSA, Ebrahim Rasool, se voorbereidings was in ‘n gevorderde stadium vir die ...
Die nasionale regering sê hy sal met die Johannesburgse Metro in gesprek tree oor die besluit om Sandton-rylaan se naam te verander, in ‘n poging om ‘n verdere spanning met die Amerikaanse regering te ...
Stuur jou foto’s en video’s aan ons, en ons sal dit op RSG se webblad publiseer sodat die hele wêreld dit kan sien! Foto’s kan in enige van die volgende formate opgelaai word: jpg, jpeg, png, en bmp ...